Ons gaan `n taal maak Kyk groter

Ons gaan `n taal maak

Nuwe produk

Deur JC Steyn

Meer inligting

R 340 BTW ingsl.

Meer inligting

“Ons gaan ʼn taal maak”: Afrikaans sedert die Patriot-jare deur die taalhistorikus, prof. J.C. Steyn, vertel die verhaal van Afrikaans as moderne taal. Die titel van hierdie monumentale werk eggo die leuse van een van die vroegste taalstryders wat geglo het dat Afrikaans ‘gemaak’ kan word. Die boek vertel die verhaal vanaf die taal se nederige begin in die 19de eeuse koerant, Die Afrikaanse Patriot, tot by vandag se trotse taalbakens soos kykNET, Naspers en LitNet. Dit volg die ontwikkeling van die eerste beskeie Afrikaanse toneelopvoerings tot by hedendaagse kunstefeeste en van die ontstaan van die Genootskap van Regte Afrikaners tot by instellings soos die Solidariteit Beweging.

Resensies

Tans geen kliënte resensies nie.

Skryf 'n resensie

Ons gaan `n taal maak

Ons gaan `n taal maak

Deur JC Steyn