Trompie Omnibus 1 Kyk groter

Trompie Omnibus 1

Nuwe produk

Deur Topsy Smith

Meer inligting

R 110 BTW ingsl.

Meer inligting

Hierdie omnibus bevat die eerste drie boeke van die gewilde Trompie-reeks. In Trompie ontmoet ons die elfjarige sproetgesig Grootkaptein van die Boksombende. Hy en sy vriende Rooie, Blikkies en klein Dawie maak die lewe interessant (en soms taamlik moeilik!) vir die inwoners van hul tuisdorp, Kwaggaberg.

Resensies

Tans geen kliënte resensies nie.

Skryf 'n resensie

Trompie Omnibus 1

Trompie Omnibus 1

Deur Topsy Smith