Brakanjan: Een vir almal en almal vir een Kyk groter

Brakanjan: Een vir almal en almal vir een

Nuwe produk

Tien jaar nadat Brakanjan `n musketier geword het lewe hy en Juliet net buite Parys met hulle kinders Flippie en Fleur. Maar dan begin die koning snaaks optree en Kardinaal Richelieu se soldate vervang die musketiers as paleiswagte. Die Koningin ontbied Brakanjan en die drie musketiers om ondersoek in te stel.

R 130 BTW ingsl.

Resensies

Tans geen kliënte resensies nie.

Skryf 'n resensie